Testimonials
Let’s face it. If you’ve looked and felt your best…you wouldn’t be reading this. You are here because you carry around an extra 10, 15 or maybe even 30 kg of ugly fat and you are tired of it. Maybe you packed it on over the past 20 years…maybe it’s a new problem. It doesn’t matter. Either way you hate what you see just the way I did! Until I started taking the Simply Slim tablet, I hated every day of my life, but now I can face the world with a smile after loosing 26 kg in only 4 months!
Let me guess you have tried every diet on the market, trained yourself to breaking point and swallowed up to 10 capsules per day with little or no results. I know the feeling too well! You have now come to a point were liposuction seems like the only option. You will be scared for life and left with two results: a R40 000 dent in your bank account and extreme pain to endure for a few weeks.
You have bought every home gym product on the market and you have never used them for more than a week or sometimes a month. Now it gets used as a coat hanger or you have sold it to cash crusaders at a huge loss. Did you know that 2 out of 3 South Africans are overweight and fed up of diets or special training programs and you just don’t have the time or budget to keep it up.
If those diet schemes and exercise machines actually worked, you’d already have the body of your dreams. Diet and fitness is a multi-billion dollar industry that is run from big office buildings full of heartless corporate number-crunchers. They don’t see you as a person at all. To them you are only a commodity item.
The following five truths will contradict all the myths you believed about diets & fitness.
- Firstly its a plain fact that you need to lose body fat, not weight. If you actually lose weight you are merely losing water. So be warned: you’re not getting healthier. You are just getting dangerously dehydrated.
- Low carb diets will not make you lose fat. Low fat diets alone can also not accomplish that! The only way to effectively drop fat is to eat the right foods, in the right amounts.
- Extensive cardio exercise, four to six times per week is not an easy way to lose weight. Why? For some overweight sufferers it is such a humiliation to go to gym and be faced with all the gym freaks and their perfectly sculpted bodies.
- The so-called “best” diets are very expensive. Injections are painful, specialised diet foods are expensive and personal trainers charge up to R200 per hour – an additional cost of R4000 per month.
- Restricting diets (A.K.A starvation) are not only detrimental to your health and dangerous, but they really doesn’t work in the long run! Why go to bed hungry, irritated and with a headache when there is a decidedly alternative way in which to entice your system to burn fat all night long, while you are safe in dreamland.
Ek is 28 en sukkel al my hele lewe met my gewig. Na skool het ek ophou probeer pille en diete drink / doen want absoluut niks het gehelp nie en is in 2002 gediagnoseer met ‘n suikerweerstand wat die dokter aan my verduidelik het die rede was hoekom ek so sukkel met gewigsverlies.
In 2006 het ek op ‘n hoë proteien dieet gegaan wat my redelik gewig laat verloor het, maar my liggaam het newe effekte begin hê van die oordosis proteiene.
Ek het ongeveer 4kg al verloor na ek begin het om “Simply Slim” te drink en my energie vlakke is beter. Ek het my ook altyd aan suiker vergryp as ek enigsins moeg of duiselig was en my cravings is nou onder druk en ek is nie meer konstant moeg en duiselig nie. As iemand wat glad nie glo in “pille” as ‘n goeie metode om gewig te verloor nie, moet ek my woorde terug trek. “Simply Slim” werk!
Marlese Janse van Rensburg
Onderwyseres en ma van drie kinders
41 jaar – Diabeet/Hipertensie
Sel: 084 407 2706
Februarie 2009 – Interlaer en ons skool is die gasheer. Ek is deel van die verversingskomitee en reeds van die Vrydag af word die kosse en saal voorberei. Teen Saterdag-aand huil ek van moegheid. Sedert my pa se hartoperasie in Oktober 2008, kon ek daagliks voel hoe my gesondheid agteruitgaan. Spanning en moegheid het my bloeddruk die hoogte in laat skiet en so ook my suikertelling. Ek het moeg gaan slaap en moeër opgestaan.
Gelukkig het ek en my buurvrou (my ma – 64 jaar) dieselfde gevoel en het gereeld by mekaar gekla. Die tipiese diabetes-middelrif het daagliks groter geword en die versorging van 3 kinders het net een te veel vir my geword. Moedeloos en op die randjie van ‘n erge depressie het ek by Ronel 2 botteltjies Simply Slim pille bestel (een vir my en een vir my ma). Soos vele talle maal het ek weer die skaal onder my bed uitgetrek (vol stof en die battery was ook nog pap) – ‘n volle 121.7kg het opgeflikker na my – ek het geweet, binnekort sou ek myself by die OTK (Koöperasie) moes gaan weeg.
Omdat ek ‘n diabeet is, gebruik ek nie sommer suiker nie – by navraag het Ronel my meegedeel dat daar nie ‘n spesifieke dieet voorsien word nie. Sy het ook kortliks aan my die samestelling van die kapsules verduidelik en aangedring op genoegsame waterinname daagliks. Haar sprankelende aanmoediging het ek en my ma oortuig om die eerste pil te sluk.
Ek hoop dit was die keerpunt in my lewe. Vir 3 dae het ek nie my suikertelling geneem of op die skaal geklim nie. Groot was my verbasing toe ek wel genoeg moed bymekaar skraap en die skaal aandurf. Twee keer klim ek af en “reset” my grootste vyand. Die derde keer moes ek glo wat ek sien – 3kg in 3 dae se tyd – ongelooflik!! Van toe af kon ek daagliks die verskil sien en voel. Ek het op een stadium tot 3 keer op ‘n dag geweeg en kon elke keer die verskil sien. Klein dingetjies het begin gebeur, byvoorbeeld, ek het vir myself begin kleiner porsies inskep, veral saans, omdat ek nie honger was nie. Skielike lus vir vrugte en vrugtesappe het gemaak dat ek die bakkery sou verbystap na die groente en vrugte-afdeling in ‘n supermark en skielik het Paas-eiers my gewalg!
Na ‘n maand se gebruik moes ek my diabetes en hipertensie-voorskrifte laat herhaal. Dr. Gerhard de Kok was baie tevrede met drie lesings wat hy geneem het.
Gewig: 114.4kg.
Bloeddruk 107/85.
Suikertelling: 6.2.
Sy opmerking: “Pragtig!”
Die lekkerste van alles was om die klere wat 2 jaar terug weggebêre is, weer uit te haal. Ek het soggens (tydens die skoolvakansie) 5.30 opgestaan en teen 8.00 wanneer my bediende opdaag, is die huis aan die kant en die wasgoed reeds gewas. My buurvrou het stadiger gewig verloor maar Pa Willie moes begin bontstaan in die huis. Soggens dou voordag, is hy uit die bed gejaag en moes noodgedwonge vinniger herstel van die operasie om by bly by ‘n baie “ besige en op-en-wakker vrou”. Ons het nie meer oor die moegheid gekla nie, maar skielik oor die “dooierige mans” in ons huishoudings en het genoeg energie om soggens 2 uur saam koffie te drink.
Ek dink baie keer dat Ronel al moedeloos met my was – want skielik moes ek en sy bontstaan vir vriende en familie om ook van hierdie versklankingspille te bestel. (Middelburg, Witbank, Standerton asook Groblersdal – ja, sover as Klerksdorp). As hulle nie vertel het van gewig wat verloor is nie, was dit beslis die skielike verandering van energie-vlakke. Die woord het so vinnig versprei dat ek eers 12 en toe 40 bottels moes bestel. Ek het na 6 weke die eerste 10kg mylpaal bereik. Daar lê nog ‘n paar voor – my teikengewig is 90kg – soos voor my kinders se geboortes, maar nog nooit het ek so tevrede gevoel soos nou nie. Ek staan nou stil vir 4 dae op 10kg – ek sien uit na die volgende 10kg na die “plato-fase” wat onvermydelik is.
Wat my wel benoud maak is die beskikbaarheid van hierdie wonderlike produk. Tot op hede wat dit baie bekostigbaar en het Ronel vreeslik moeite gedoen om dit betyds by ons uit te kry. Miskien besef sy dit nie, maar vir my was dit ‘n redding! Al wanneer ek nou OTK (Koöperasie)toe gaan is wanneer ek iets vir my man moet gaan koop.
Hi, die dag is verby en ek net wanneer kom daai pilletjies?
Ek wil net met jou deel, jy het my mos daai pilletjies gegee…. Wel dit gaan goed. Dis 4 dae later en ek het 2kg verloor! WOW! Verder is ek baie dors. Ek is glad nie honger nie en myself met reminders remind om te eet. Ek voel baie goed, en vol energie.
Op die ouderdom van 49 jaar, is dit vir my baie moeilik om gewig te verloor. Ek het verskeie verslangkingsmiddels gebruik, sonder enige sukses. ‘n Kollega van my, Ronel Lindeque het merkbaar gewig verloor en ek het haar gevra wat sy doen. Sy het my bekend gestel aan dié wondermiddel.
Na 2 maande het ek reeds 7kg afgeskud. Ek is feitlik seker daarvan dat ek nie net gewig verloor het nie, maar ook sentimeters.
Ek pas nou in klere waarin ek baie lank gelede ingepas het.
Die wonderlikste van alles is ook dat ek geen newe-effekte ervaar nie, ten spyte van die feit dat ek hoë bloeddruk het. Ek wil die “uitvinders” bedank en ook gelukwens met die wondermiddel. Ek is ook baie dankbaar dat ek vir Ronel Lindeque leer ken het, ander sou ek nooit van die verslankingspille geweet het nie.
Baie sterkte met die pad vorentoe. Ek weet dit gaan ‘n blitsverkoper wees.
Na vele dieëte, poeiers en pille het ek uiteindelik iets gekry wat werk!!
Ek het my eerste pil op 25/2/2009 gesluk en gedink dit is maar net nog ‘n botteltjie wat ek na ‘n week by die res van my versameling dieët pille gaan voeg.
Twee maande later en 11.3kg ligter sluk en nog steeds soggens my pilletjie getrou. Ek volg nie ‘n spesifieke dieët saam met die pille nie, maar het wel alle suiker, stysel en aartappels uit my dieët gesny.
Van die eerste week af wat die pille drink het my mond vreeslik droog geword (wat nie noodwendig ‘n slegte ding is nie wat nou is dit soveel makliker om my kwota water in te kry). Van die derde week af het dit gevoel of ek eetlusdempers gebruik. Ek was skielik nie meer honger nie en het van toe af hope energie. Ek het agtergekom dat ek met minder slaap kan klaarkom en tog voel ek nie moeg na net 2 of 3 ure se slaap nie.
Ek kan getuig dat die produk wel werk en beveel dit aan vir enige iemand wat gewig wil verloor.
Well I tried every every diet one can think of,and didnt even get results. But I was introduced to SIMPLY SLIM, and IT WORKS. Im 38yrs old and I weighed 81KG, just in 20 days.
I lost an amazing 13KG. I feel great, I have energy and I
don’t crave or have those hunger urges to over indulge myself to want to eat more, I drink my 2-3 liters of water a day and still manage to eat my regular meals. I don’t have to go to the gym, I do my normal routine every day and that’s what everybody does each day. That is what is great about using SIMPLY SLIM, you loose weight in a normal, healthier way.I did not experience any side affects and I had more energy to do the things I always wanted to do. I never felt depressed, I now feel good about
myself, I see the difference in my clothes and, I drink my 2-3 litres water which I never use to do. My kidneys are fuctioning better than normal, and my body feels more healthier. With increasing my fluid intake, I can feel the detoxing effect taking an effect.I HAVENT YET FOUND A DIET THAT CAN GIVE THE RESULTS LIKE SIMPLY SLIM. IT’S THE ONLY DIET THAT HAS NO SIDE AFFECTS AND YOU LOOSE WEIGHT THE HEALTY AND NATURAL WAY. WHAT MORE CAN ANY WOMEN ASK FOR?
WOW!! Is al wat ek kan uitkry. My lewe lank was ek sportief, maar na my tweede swangerskap, het ek in een van daai “ek het tyd vir niks vir myself” ma’s verander. Diete werk vir mense wat baie het om te verloor. Ek sukkel met daardie laaste 5 kilo’s, net om nie te sukkel om weer in ‘n bikini in te klim en te weet dit is nie hoe ek gelyk het vroeer jare nie. En om te sê ek moet minder en gesonder eet is nie ‘n opsie nie. My en my man se lewe bestaan uit lekker kos en lekker eet.
Simply Slim is nie net ‘n maermaak pil vir ”lui” mense nie. Dis is ook ‘n emosionele sterkmaak pil. Voorwaar een van die beste produkte in die wêreld.

